Hierdie inligting stukke is versamel vanuit die "Online Bible". U kan na die Online Bible oorskakel indien u meer
daarvan wil weet, deur te "Kliek" op Christelike Webwerwe .
"Kliek op die bostaande "Inhoudsopgawe" wat u na 'n lys van Onderwerpe en dokumente sal neem waaruit u kan kies waarin u belangstel.
Hierdie dokument omskryf en verskaf die Geestelike opklaring van 'n paar Bybel Onderwerpe (Uit die Ou Vertaling).
Hierdie dokument verskaf 'n versameling van tekse uit die Bybel wat 'n aanduiding is dat baie gebeurtenisse nie op 'n natuurlike wyse moontlik is nie, en ook nie op 'n natuurlike wyse verstaan moet word nie, maar in Gees en Geestelik want dit is wel Geestelik moontlik.
Die skrifte dui in 1Kor 2:13-14 aan dat Wysheid wat die Heilige Gees ons leer, leer ons om geestelike dinge met geestelike dinge te vergelyk. Die mens (Natuurlike mens) wat hierdie geestelike dinge op 'n natuurlike wyse probeer verstaan, sal dit nie verstaan nie en ook nie aanneem nie omdat dit vir hom dwaasheid is, want dit moet geestelik beoordeel word.
Hierdie is 'n versameling van Engelse inligting en verwysings van ander persone wat verkry is uit die "Online Bible"
Hierdie is 'n versameling van Engelse inligting en verwysings wat uit die "Online Bible" verkry is. Ook is die onderstaande items 'n versameling van artikels wat die opklaring van dele van die skepping aanbied.
Einde van die skepping versameling.
Hierdie is 'n versameling van inligting wat verkry is uit verskeie bronne. Dit is ook nodig dat ons 'n bietjie agtergrond se kennis versamel van waar dinge vandaan kom.
Belangrike verwysings en gebeurtenisse van Hoofstukke en Gelykenisse uit die Ou Vertaling van die Bybel.
Hierdie bron van inligting verskaf tekse waaruit ons die opklaring van hierdie onderwerp kan verhaal.
Opklaring uit die Ou Vertaling van die Bybel.
'n Skryfstuk deur Etha Pretorius, watter erfenis deel ons ontvang het.
'n Artikel wat ons daarop wys waarom dit nodig is om geestelik te groei.
'n Artikel wat vir ons uitwys wat geestelike droogte beteken.
'n Artikel wat vir ons uitwys Wat en Waar die Deur na die koninkryk is.
'n Artikel wat vir ons uitwys Wie die Eersgeborene in my lewe is en wat moet gebeur.
Belangrike verwysings uit die Ou Vertaling van die Bybel wat daarop dui dat dit sonde kan wees.
Belangrike verwysings en opklarings oor hierdie onderwerp uit die Ou Vertaling van die Bybel.
Belangrike verwysings en gebeurtenisse van Hoofstukke en Gelykenisse uit die Ou Vertaling van die Bybel en die opklaring oor die helse vuur.
'n Artikel wat die verklaring gee oor die doop met die Heilige Gees en hoedat dit gebeur.
Belangrike verwysings en gebeurtenisse van Hoofstukke en Gelykenisse uit die Ou Vertaling van die Bybel wat vir ons die verklaring gee wat die doop van Johannes en die Heilige Gees behels.
Opklaring oor hierdie aspek.
Belangrike verwysings uit die Ou Vertaling van die Bybel wat vir ons die verklaring gee waar God is.
Belangrike verwysings uit die Ou Vertaling van die Bybel wat vir ons die verklaring gee wat Geloof behels.
'n Artikel wat vir ons die Tuin Eden en die Tuin van Christus se graf vergelyk.
.